Paul E. Marik

Paul Ellis Marik
Gebore 26 Maart 1958 (1958-03-26)
Johannesburg[1]
Burgerskap Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaner
Werkgebied Interne medisyne
M.Med-proefskrif "Prognostiese profiele in akute miokardiale infarksie" (1989) WITS
Opleiding
Alma mater Universiteit van die Witwatersrand
Werkplekke
  • Baragwanath-hospitaal
  • Detroit Receiving Hospital
  • St. Vincent Hospital, Worcester, Massachusetts
  • University of Pittsburgh Medical School
  • Thomas Jefferson University Hospital
  • Eastern Virginia Medical School
Sertifisering
  • Suid-Afrikaanse Mediese en Tandheelkundige Raad
  • Britse Mediese Raad
  • Kanadese Mediese Raad
  • Amerikaanse Raad vir Interne Geneeskunde
  • Amerikaanse Raad op Dokter-Spesialis vir Voeding
  • United Council for Neurological Subspecialities (VSA)
Bekend vir Marik-protokol
e-pos @Eastern Virginia Medical School
Eggenoot Susan Marik
Kinders 3

Paul Ellis Marik (26 Maart 1958) is 'n Suid-Afrikaanse professor in medisyne en dien as hoof van die afdeling vir long- en kritieke sorggeneeskunde aan die Eastern Virginia Medical School in die VSA. Marik het homself 'n "status quo-destabiliseerder" genoem.[2] Hy is die uitvinder van 'n protokol vir die voorkoming van sepsis tydens intensiewe sorg, hoewel die voordele van die protokol nie bevestig is nie.[3] Hy is 'n voorstander van die doeltreffendheid van ivermektien as 'n COVID-19 behandeling[4] en 'n stigterslid van die Front Line COVID-19 Critical Care Alliance (FLCCC),[5] 'n antikoronavirusentstof organisasie wat ivermektien en ander alternatiewe behandelingsprotokolle vir COVID-19 voorstel.[6]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named CV
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named jama
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Lee2021
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named reject
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FLCCC
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named MedPage2021

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search