Pemba

Die hoofeilande van die Zanzibar-argipel: Oengoeja (links) en Pemba (regs)

Pemba-eiland (Arabies: الجزيرة الخضراء al-Jazīra al-khadrā, letterlik "Die Groen Eiland"; Swahili: Pemba kisa) is 'n eiland in die Zanzibar-argipel, 'n Tanzaniese eiland wat aan die Swahili-kus in die Indiese Oseaan geleë is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search