Pepyn die Korte

Pepyn III
Koning van die Franke
Pepyn III die Korte afgebeeld in 'n skildery van Louis Félix Amiel in opdrag van Lodewyk Filip vir die Pepyn die Korte museum
Bewind 751768
Ander titels Koning van die Ripuariese Franke
Gebore c. 715
Jupille (naby Luik), België
Gesterf 24 September 768
Saint-Denisbasiliek, Frankryk
Voorganger Childeric III
Opvolger Karel die Grote
Karloman I vanaf 771
Kinders Karel die Grote (742-814)
Karloman I (v.751-771)
Gisèle (757-810)
Pepyn (759-761)
Berthe (?-?)
Rothaïde (?-?)
Adélaïde (?-?)
Vader Karel Martel
Moeder Rotrude van Tréves

Pepyn III, beter bekend as Pepyn die Korte (Frans: Pépin le Bref) was Hofmeier van Neustrië (741-751), te same met Boergondië en Provence en van Austrasië (747-751), vanaf 741 Hertog van die Franke, en vanaf 751 tot met sy dood die eerste Karolingiese Koning van die Franke. Hy was die seun van Karel Martel, wat hofmeier en Hertog van die Franke was, en Rotrude van Trier. Hy was ook die vader van die beroemde Frankiese koning Karel die Grote.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search