Periodisering van antieke Egipte

Die periodisering van antieke Egipte is die gebruik van periodisering om die 3 000-jarige geskiedenis van Antieke Egipte te organiseer.[1] Die stelsel van 30 dinastieë opgeteken deur derde-eeuse v.C. Grieks-sprekende Egiptiese priester Manetho is vandag nog in gebruik;[2] die stelsel van "periodes" en "koninkryke" wat gebruik word om die dinastieë te groepeer, is egter van moderne oorsprong (19de en 20ste eeue n.C.).[3] Die moderne stelsel bestaan uit drie "Goue eeue" (Ou, Middel, en Nuwe-Ryke), afgewissel tussen "Oorgangs tydperke" (dikwels beskou as tye van krisis of Donker Eeue) en vroeë en laat tydperke.[3]

  1. Schneider 2008, p. 181.
  2. Clayton (1994) p. 6
  3. 3,0 3,1 Schneider 2008, p. 182.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search