Periptychidae

Periptychidae
Tydperk: Vroeg tot laat Paleoseen
Rekonstruksie van die skelet van Periptychus
Fossil
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Periptychidae

Cope, 1882
Subfamilies en genera

Anisonchinae

Conacodontinae

Periptychinae

incertae sedis

Die Periptychidae (Cope, 1882) is 'n familie van uitgestorwe plasentale soogdiere uit die Paleoseen, veral van Noord-Amerika, moontlik ook Asië. Hulle was vroeë op die grond lewende herbivore, tussen 'n eekhoring en 'n skaap na grootte.

Een van die genusse Ectoconus het twee spesies E. ditrigonus en E. symbolus Hulle is die volopste soogdierfossiele wat in die Puercan van die San Juan-bekken van Nieu-Meksiko aangetref word.[1]

  1. Taxonomic revision of the genus Ectoconus (Mammalia, Periptychidae) from the Paleocene of the western United States. Spencer G. Lucas, Peter E. Kondrashov in: Paleogene Mammals: Bulletin 26 van die New Mexico Museum of Natural History and Science, 2004 bls 33

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search