Perseus (mitologie)

Perseus
Griekse held
Perseus met die kop van Medusa, deur Antonio Canova, (1801).
Perseus met die kop van Medusa, deur Antonio Canova, (1801).
Naam Perseus
Blyplek Argos
Simbool kop van Medusa
Vrou Andromeda
Ouers Zeus en Danaë
Broers, susters Ares, Atena, Apollo, Artemis, Afrodite, Dionisos, Hebe, Hermes, Herakles, Helena van Troje, Hefaistos, Minos, die Muses, die Grasieë
Kinders Perses, Heleus, Alkaios, Stenelos, Elektruon, Mestor, Kunurus, Gorgofone, Autochte

Perseus (Grieks: Περσεύς) was ’n held in die Griekse mitologie. Hy was die seun van Zeus en is veral bekend daarvoor dat hy die Gorgo Medusa doodgemaak het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search