Pierre Gasly

Pierre Gasly
Gasly in 2017
Gasly in 2017
Geboortedatum 7 Februarie 1996 (1996-02-07)
Geboorteplek Rouen, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Ou span(ne) Red Bull-Honda[1], Scuderia AlphaTauri
Span in 2024 Alpine
Motornommer 10
Inskrywings 144 (143 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 1
Podiums 4
Loopbaanpunte 400
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 3
Eerste F1-wedren 2017 Maleisiese Grand Prix
Eerste wen 2020 Italiaanse Grand Prix
Laaste wen 2020 Italiaanse Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Belgiese Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 11de (62 punte)

Pierre Gasly (gebore te Rouen, 7 Februarie 1996) is 'n Franse Formule 1-motorrenjaer wat tans vir die Alpine F1-span-span deelneem. Hy is die GP2-reekskampioen in 2016, en die naaswenner in die 2014 Formule Renault 3.5-reeks en die 2017 Super Formule-kampioenskap.

Hy maak sy Formule 1-debuut in die 2017 Formule Een-seisoen by die Scuderia Toro Rosso tydens die Maleisiese Grand Prix as plaasvervanger vir Daniil Kvyat.[2] Hy het in 2019 na Red Bull Racing verskuif voor hy terug is Torro Rosso toe nadat hy tussen die Hongaarse en Belgiese ronde met Alexander Albon omgeruil is, as spanmaat van Kvyat.[3] Gasly behaal sy eerste Formule Een-oorwinning tydens die Italiaanse Grand Prix in 2020 terwyl hy vir AlphaTauri jaag.

Gasly op sy debuut vir Toro Rosso by die 2017 Maleisiese Grand Prix
  1. Freeman, Glenn (16 November 2017). "Toro Rosso keeps Pierre Gasly, Brendon Hartley for 2018 F1 season". autosport.com. Motorsport Network. Besoek op 16 November 2017.
  2. "Toro Rosso confirms Gasly for next races". Motorsport.com (in Engels). 26 September 2017. Besoek op 26 September 2017.
  3. "Albon replaces Gasly at Red Bull from Spa". www.motorsport.com (in Engels). Besoek op 12 Augustus 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search