Piet Retief

Hierdie artikel handel oor die voortrekker. Vir die dorp in Mpumalanga, sien Piet Retief, Mpumalanga.
Piet Retief
Sandsteenbeeld van Retief by die Voortrekkermonument.
Gebore
Pieter Mauritz Retief

12 November 1780
Sterf6 Februarie 1838 (op 57)
Vermoor te uMgungundlovu
NasionaliteitBoer, Suid-Afrikaans
EggenootMagdalena Johanna Greyling (née De Wet) (1782–1855)
KindersDebora Jacoba (1815–1901)
Jacobus Francois (1816-)
Magdalena Margaretha (1820-)
Pieter Cornelis (1823–1838)
Ouer(s)Jacobus Retief (1754–1821)
Debora Joubert (1749-)
Handtekening

Pieter Mauritz Retief, beter bekend as Piet Retief, was 'n Voortrekkerleier wat op 12 November 1780 op die plaas Welvanpas naby Wellington, in die destydse Kaapkolonie, gebore is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search