Piet Uys

Piet Uys
Fries in die heldesaal van die Voortrekkermonument, Pretoria. 'n Insident in die Slag van Italeni op 6 April 1838 word uitgebeeld, wat naby Dingaanstat plaasgevind het. Dirkie Uys verdedig sy gewonde vader, Piet Uys, tot die dood.
Gebore
Petrus Lafras Uys

1797
Plaas Potteberg, dist. Swellendam
Sterf11 April 1838
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepKommandant
OpvolgerJacobus Johannes “Cobus” Uys, jonger broer
EggenootAlida Maria Uys
Kinders“Kruppel” Koos (1819–1886)
Dirk Cornelis (1823–1838)
Petrus Lafras “Piet Hlobane” (1827–1879)

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Petrus Lafras Uys (1797 - 1838) is gebore op Potteberg in die distrik Swellendam op 10 Julie 1797, hy was 'n Voortrekkerleier wat in 'n vergeldingsekspedisie teen die Zoeloes omgekom het in die Slag van Italeni in 6 April 1838. Hy het die grootste gedeelte van sy vroeëre lewe aan die Oosgrens deurgebring, hy het ook deelgeneem aan die Sesde Grensoorlog en in 1837 sluit hy aan by 'n geselskap wat uit 23 waens van 100 tot 'n 150 trekkers aan, wat deur sy vader Jacobus Uys gelei is. Sy vader Jacobus Uys was ook in 1837 geeer met 'n Bybel van die Britse Setlaars wat op Grahamstad aan hom gee is. Hy het 'n rol gespeel in die beplanning van die regering van die Trekkers en om hulle te motiveer om KwaZulu-Natal binne te gaan. Hy sterf op 6 April 1838 saam met sy seun Dirkie Uys by Italeni nadat hulle deur die Zoeloes omsingel was.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search