Pieter Mulder

Pieter Mulder
Pieter Mulder
Dr. Mulder in 2013

Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye
Ampstermyn
10 Mei 2009 – 25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Minister Tina Joemat-Pettersson
Voorafgegaan deur Dirk du Toit
Opgevolg deur Bheki Cele

Leier van die Vryheidsfront Plus
Ampstermyn
April 2001 – November 2016
Vise Abrie Oosthuizen
Voorafgegaan deur Genl. Constand Viljoen
Opgevolg deur Pieter Groenewald

Persoonlike besonderhede
Gebore 26 Julie 1951 (1951-07-26)
Randfontein, Suid-Afrika
Politieke party KP (1982–1994)
VF+ (1994 - )
Eggenoot/-note Triena Mulder
Kind(ers) Heleen
Suzanne
Catrien
Connie
Gerdi
Alma mater Potchefstroomse Universiteit vir CHO
Religie Gereformeerd

Dr. Pieter W.A. Mulder (* 26 Julie 1951, Randfontein– ) is ’n voormalige leier van die Vryheidsfront Plus en ’n voormalige Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search