Pirelli

Pirelli & C. S.p.A.
Tipe
Gestig 1872
Hoofkantoor MilaanItalië
SleutelpersoneMarco Tronchetti Provera (voorsitter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiging
Produktebuitebande vir motorvoertuie en motorfietse
Inkomste 4.3 miljard (2020)
Bedryfsinkomste€ 703.0 miljoen (2019)
Netto inkomste€ 42,7 miljoen (2020)
Werknemers37 979 (2013)
Dogter-
maatskappye
Pirelli Tyre S.p.A
Webwerfpirelli.com
Pirelli Cinturato Winter 195/55 R 16 91 H

Pirelli & C. SpA is 'n multinasionale maatskapy gebaseer in Milaan, Italië en is sedert 1922 op die Milaanbeurs gelys. Die maatskapy is die wêreld se vyfde grootste vervaardiger van buitebande na Bridgestone, Michelin, Continental en Goodyear. Pirelli is in meer as 160 lande verteenwoordig,


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search