Plettenbergbaai

Plettenbergbaai
Die strand van Plettenbergbaai
Die strand van Plettenbergbaai
Plettenbergbaai is in Wes-Kaap
Plettenbergbaai
Plettenbergbaai
 Plettenbergbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°03′S 23°22′O / 34.050°S 23.367°O / -34.050; 23.367
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitBitou
Stigting1779
Oppervlak
 • Totaal39,7 km2 (15,3 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal31 804
 • Digtheid801/km2 (2 070/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense16.0%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense21.6%
 • Swart mense60.3%
 • Ander1.6%
Taal (2011)
 • Xhosa 53.7%
 • Afrikaans 27.4%
 • Engels 13.0%
 • Ander 5.9%

Plettenbergbaai, 'n Wes-Kaapse dorp langs die Tuinroete aan die Indiese Oseaan, sowat 210 km van Port Elizabeth, het van 'n klein vissersdorpie tot een van die gewildste vakansieoorde in Suid-Afrika ontwikkel. Die N2 nasionale pad loop teenaan die dorp verby.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Bossiesgerf, New Horizons, Kwanokuthula en Plettenbergbaai Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search