Poematrofee | |
2023-Rugbykampioenskapreeks | |
Sportsoort | Rugby |
---|---|
Gestig | 2000 |
Eienaar | UAR en ARU |
Inwydingseisoen | 2000 |
Deelnemende lande | Argentinië Australië |
Aantal spanne | 2 |
Mees onlangse kampioen | Argentinië (2023) |
Verwante kompetisies | Die Rugbykampioenskap |
Die Poematrofee is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Argentinië en Australië as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2000 vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Argentinië, nadat hulle die beslissende wedstryd tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks gewen het.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search