Poematrofee

Poematrofee
2023-Rugbykampioenskapreeks
Sportsoort Rugby
Gestig 2000
Eienaar UAR en ARU
Inwydingseisoen 2000
Deelnemende lande Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Australië Australië
Aantal spanne 2
Mees onlangse kampioen Vlag van Argentinië Argentinië (2023)
Verwante kompetisies Die Rugbykampioenskap

Die Poematrofee is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Argentinië en Australië as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2000 vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Argentinië, nadat hulle die beslissende wedstryd tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks gewen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search