Port Vila

Port Vila

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Vanuatu Vanuatu
 Provinsie Shefa
 Koördinate 17°44′25″S 168°19′15″O / 17.74028°S 168.32083°O / -17.74028; 168.32083
 Stigting 19de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 44 040
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +11
 - Somertyd UTC +11
 Burgemeester Ulrich Sumptoh
 Amptelike webwerf

Port Vila is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Vanuatu. Die stad is aan die weskus van die eiland Efate geleë en het 'n bevolking van 44 040 in 2009 gehad,[1] 'n toename van 35% teenoor die vorige sensusuitslag (29.356 in 1999). In 2009 vorm die bevolking van Port Vila 18,8% van die land se bevolking en 66,9% van die bevolking van Efate.

Aan die suidkus van die eiland Efate, in die Shefa-provinsie, is Port Vila die ekonomiese en kommersiële sentrum van Vanuatu. Die burgemeester is Erick Puyo Festa, van die Vanua'aku Pati, wat in Januarie 2018 verkies is; sy adjunk is Jenny Regenvanu, van die Graun mo Jastis Pati.[2]

Op 13 Maart 2015 het Port Vila groot skade gely, aangerig deur sikloon Pam.[3]

  1. Vanuatu National Statistics Office 2009, The 2009 Vanuatu National Population And Housing Census[dooie skakel], Government of Vanuatu, Port Vila.
  2. "Puyo-Festa New mayor for Port Vila", Loop Pacific, 27 Maart 2020
  3. Andrew Freedman (13 Maart 2015). "Monstrous Category 5 cyclone makes direct hit on tiny Vanuatu". Mashable.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search