Pous Adrianus IV

Pous Adrianus IV
Geboortenaam Nicholas Breakspear
Pontifikaat begin 4 Desember 1154
Pontifikaat eindig 1 September 1159
Voorganger Anastasius IV
Opvolger Alexander III
Gebore ± 1100
Abbots Langley, Hertfordshire
Sterf 1 September 1159
Anagni, Italië
Ander pouse genaamd Adrianus

Adrianus IV was die 169ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Sover was hy die enigste Engelse pous.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search