Prefektuur

Die Romeinse Ryk, met pretoriaanse prefekture aangedui, op die tydstip van Theodosius' I se dood 395.

'n Prefektuur is een van 'n aantal verskillende 'n administratiewe onderafdelings van 'n land wat histories in die Romeinse Ryk gebruik is en vandag in Frankryk, voormalige Franse kolonies, Italië, Brasilië en Griekeland gebruik word. In Frankryk verwys die term vandag gewoonlik na die administratiewe hoofstad van 'n département of 'n région (gewes). Dit is ook die Afrikaanse naam vir onderafdelings van Japan en Antieke en moderne China.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search