Pridolium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Devoon Onder Lochkovium jonger
Siluur Pridolium 419,2–423,0
Ludlow Ludfordium 423,0–425,6
Gorstium 425,6–427,4
Wenlock Homerium 427,4–430,5
Sheinwoodium 430,5–433,4
Llandoveri Telychium 433,4–438,5
Aeronium 438,5–440,8
Rhuddanium 440,8–443,4
Ordovisium Laat Hirnantium ouer
Die verdeling van die Siluur (IKS).

Die Pridolium is die laaste chronostratigrafiese serie sowel as geologiese epog van onderskeidelik die sisteem en periode Siluur. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Pridolium word nie onderverdeel in tydsnedes nie.

Die tydperk was van sowat 423 tot 419,2 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die etage/tydsnede Ludfordium van die Ludlow-serie en is gevolg deur die eerste etage/tydsnede van die Devoon, die Lochkovium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search