Refilwe Mtsweni-Tsipane

Refilwe Mtsweni-Tsipane
Refilwe Mtsweni-Tsipane
Mtsweni (links) in Maart 2020

Premier van Mpumalanga
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Maart 2018
Voorafgegaan deur David Mabuza

Mpumalanga LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake
Ampstermyn
30 Mei 2014 – 27 Februarie 2018
Voorafgegaan deur Piet Simon Skhosana
Opgevolg deur Speedy Mashilo

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore Refilwe Maria Mtsweni
3 September 1973 (1973-09-03)
Lynnville, Transvaal, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Lawrence Tsipane
Kind(ers) 2
Alma mater Tshwane-Universiteit vir Tegnologie
Universiteit van die Witwatersrand

Refilwe Maria Tsipane (gebore 3 September 1973), bekend as Refilwe Mtsweni-Tsipane (alternatiewelik gespel Mtshweni) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige premier van Mpumalanga asook 'n lid van die Mpumalanga provinsiale wetgewer. Sy was voorheen die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake. Mtsweni-Tsipane is 'n lid van die African National Congress en tans 'n kandidaat vir provinsiale voorsitter.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search