Rehoboth-basters

Basters

Totale bevolking: 25 181
Belangrike bevolkings  in: Namibië
Taal: Afrikaans, Engels
Geloofsoortuiging: Christene (Protestante)
Verwante etniese groepe: Kleurlinge, Khoikhoi, Griekwas, Namakwas, Oorlam, Afrikaners.

Die Basters (ook bekend as die Rehoboth-Basters, Baasters en Rehobothers) is ’n Afrikaanssprekende gemeenskap wat by Rehoboth, suid van Windhoek in Namibië, gebaseer is. Hulle is soortgelyk aan die Kleurling en Griekwagemeenskappe in Suid-Afrika


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search