Rhodes-universiteit

Rhodes-universiteit
Wapen en logo van die Rhodes-universiteit

Leuse:Vis, virtus, veritas
Leuse in Afrikaans:Krag, moed, waarheid
Leuse in Engels:Strength, courage, truth
Gestig:31 Mei 1904
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:R429,6 miljoen[1] (2008)
Kanselier:Lex Mpati
Personeel:357[2]
Studentetal:7 005[2]
Voorgraadse studente:5 372[2]
Nagraadse studente:1 633[2]
Ligging:Grahamstad, Oos-Kaap
33°18′49″S 26°31′11″O / 33.31361°S 26.51972°O / -33.31361; 26.51972
Kleure:     violet
Bynaam:Rhodian, Rhodent (informeel)
Affiliasies:AAU, ACU, HESA, IAU
Webtuiste:ru.ac.za

Rhodes-universiteit is 'n tersiëre instelling in Grahamstad in die Oos-Kaap met 7 645 studente in 2013, van wie 5 329 voorgraads en 2 273 nagraads was. Dié universiteit het sy unieke karakter te danke aan 'n kombinasie van verskeie faktore – geskiedkundig, geografies, kultureel en argitektonies. Opeenvolgende geslagte Rhodes-studente het, danksy hulle onafhanklike denke, 'n invloed ver buite verhouding tot hulle klein getalle gehad op suidelike Afrika sowel as die wêreld.

  1. (en) Annual Reports and Consolidated Financial Statements for the year ended 31 December 2008 (PDF). Rhodes University. p. 31. Besoek op 1 Junie 2014.[dooie skakel]
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Digest of Statistics Version 14: 2010 (PDF). Rhodes University. 2010. pp. A1, G7. Besoek op 1 Junie 2014.[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search