Riversdal

Riversdal
Riversdal vanuit die N2 hoofweg
Riversdal vanuit die N2 hoofweg
Riversdal is in Wes-Kaap
Riversdal
Riversdal
 Riversdal se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°05′49″S 21°15′44″O / 34.09694°S 21.26222°O / -34.09694; 21.26222
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitHessequa
Stigting1838[1]
Oppervlak
 • Totaal100,45 km2 (38,78 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal16 176
 • Digtheid161/km2 (420/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense15.3%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense75.2%
 • Swart mense8.9%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 92.3%
 • Xhosa 3.7%
 • Engels 2.2%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
6670
Poskode (posbusse)
6670
Skakelkode028

Riversdal ((en) Riversdale) is 'n dorp in die suidooste van die Wes-Kaap. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

Die argitekte Hermann Kallenbach en A.M. Reynolds het die NG Kerk Riversdal ontwerp. Ds. J.R. Albertyn het die hoeksteen op 4 Maart 1908 gelê. Die dogtergemeente Albertinia is so genoem ter ere van hom.
  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 25 April 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Riversdal". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search