Roemeense Rugbyfederasie

Roemeense Rugbyfederasie
Kenteken van die Roemeense Rugbyfederasie
Kenteken van die Roemeense Rugbyfederasie
Roemeense naam Federația Română de Rugby
Afkorting FRR
Land Vlag van Roemenië Roemenië
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1931
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1987
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
President Alin Petrache
Setel Boekarest, Roemenië
Amptelike taal Roemeens
Amptelike webwerf rugbyromania.ro

Die Roemeense Rugbyfederasie (Roemeens: Federația Română de Rugby, afgekort “FRR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Roemenië beheer. Die beheerliggaam is in 1931 gestig en in Boekarest gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Roemenië by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search