Royal Jordanian

Royal Jordanian
Arabies: الملكيَّة الأردنيَّة
IATA ICAO Roepteken
RJ RJA JORDANIAN
Gestig9 Desember 1963 (1963-12-09) as Alia Airlines
HoofspilleAmman–Koningin Alia
FokusstedeAqaba–Koning Hussein
LojaliteitsprogramRoyal Club[1]
AlliansieOneworld
Subsidiêre
  • Royal Jordanian Cargo
  • Royal Jordanian Ground Handling
Vlootgrootte28
Bestemmings43
HoofkantoorAmman, Jordanië
Sleutelpersone
Wins2022: $−400 miljoen[4]
Webwerfrj.com

Royal Jordanian Airlines (Arabies: الملكيَّة الأردنيَّة‎; getranslitereer: Al-Malakiyyah al-'Urduniyyah), (IATA: RJ ICAO: RJA) voorheen bekend as Alia Royal Jordanian Airlines, is die vlagskipredery van Jordanië met sy hoofkantoor in die hoofstad, Amman. Die lugdiens opereer geskeduleerde internasionale diens oor vier kontinente vanaf sy hoofbasis by Koningin Alia Internasionale Lughawe, deur meer as 500 vlugte per week en minstens 110 daaglikse vertrekke. Dit het in 2007 by die Oneworld lugrederyalliansie aangesluit.

  1. "Arabian Aerospace – Royal Jordanian launch all new frequent flyer programme". www.arabianaerospace.aero.
  2. "Samer Majali designated to assume the role of RJS President CEO - Royal Jordanian".
  3. "Royal Jordanian CEO Pichler is said to have resigned last month". Bloomberg. 8 Oktober 2020. Besoek op 11 November 2020.
  4. "RJ's accumulated losses reach JD400 million — company auditor". Jordan Times. 2 April 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search