Rugby Australia

Rugby Australia
Kenteken van Rugby Australia
Kenteken van Rugby Australia
Engelse naam Rugby Australia
Afkorting Rugby AU
Land Vlag van Australië Australië
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 25 November 1949
Gestig in Sydney, Australië
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1949
Vastelandse beheerliggaam Oseanië Rugby
Patroon David Hurley[1]
Voorsitter Daniel Herbert
President Joe Roff
Hoof- uitvoerende beampte Phil Waugh
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf australia.rugby

Rugby Australia (Rugby AU), tot 2017 bekend as die Australiese Rugbyunie (Engels: Australia Rugby Union, afgekort “ARU”), is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Australië beheer. Die beheerliggaam is in 1949 gestig en in Sydney gesetel. Sedertdien verteenwoordig dit Australië by Wêreldrugby en sedert 2000 ook by Oseanië Rugby (“OR”).

  1. (en) "Governor-General the Hon David Hurley named patron of Australian Rugby". Rugby Australia. 23 Augustus 2019. Besoek op 27 Maart 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search