Rusmassa

Rusmassa () is die massa van ’n deeltjie in ’n rustoestand. Rusenergie is die energie-inhoud daarvan in rus, en dié is volgens die massa-energieverband E = mc2 direk verwant aan die rusmassa. In die spesiale relatiwiteitsteorie is hierdie rusmassa gelyk aan die invariante massa van ’n deeltjie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search