Rutte II-kabinet

Die Rutte II-kabinet

Die Rutte II-kabinet, die Nederlands kabinet wat het regeer van 5 November 2012 tot 26 Oktober 2017, het bestaan uit lede van die VVD en die PvdA. Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Mark Rutte van die VVD-party, 'n regs-liberale party, gewees. Die vise-premier (ook minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede) was Lodewijk Asscher van die PvdA-party, 'n gematigde sosialistiese-demokratiese party, gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search