Sally Worboyes

Sally Worboyes (née Lipka) is 'n beroemde Britse outeur en toneelskrywer, wat in Stepney, Londen gebore is. Sy het sedertdien na Norfolk getrek, waar sy en haar man (by wie sy 3 kinders het) woon.

Sy het verskeie draaiboeke geskryf wat op "Anglia Television" en "Radio Four" uitgesaai is. Sy het ook haar eie draaiboek en novelle, "Wild Hops", as 'n musiekblyspele, genaamd "The Hop-Pickers" verwerk. Haar boeke word tans deur die Orion Publishing Group gepubliseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search