Salmonidae

Salmonidae
Oncorhynchus tschawytscha/nerka
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Bleeker, 1859
Familie:
Salmonidae

G. Cuvier, 1816
Genera
(sien teks)

Salmonidae (forelle en salms) is 'n familie van visse in die orde Salmoniformes. Die familie is 'n belangrike bron van voedsel vir die mens en kom natuurlik voor in die gematigde areas van die noordelike halfrond. Die familie bevat medium tot groot visse met klein skubbe op die lyf maar niks oor die kop nie en het ook 'n groot bek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search