Salzburg (deelstaat)

Salzburg
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Salzburg
Stigting: 1919
Oppervlakte: 7 154,56 km² (6de)
Bevolking: 568 346[1] (7de) (1 Januarie 2023)
Bevolkingsdigtheid: 79 inwoners / km² (5de)
Bruto binnelandse produk
 - Totaal (2018)
 - % per inwoner


29,05 miljard €[2]
52 400 €
Werkloosheidsyfer: 4,0%[3] (Junie 2021)
Buitelanders: 17,7%[4] (1 Januarie 2020)
Volkslied (Landeshymne): Land uns’rer Väter
ISO 3166-2: AT-5
Amptelike webwerf: www.salzburg.gv.at
Politiek
Eerste minister: Wilfried Haslauer (ÖVP)
(sedert 19 Junie 2013)
Regerende partye: ÖVP en FPÖ
Setels in die parlement (Landtag)
(36 setels) (2018: 36 setels):
ÖVP 12 (2018: 15)
FPÖ 10 (7)
SPÖ 7 (8)
KPÖ 4 (–)
Grüne 3 (3)
Laaste verkiesing: 23 April 2023
Volgende verkiesing: 2028
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 4
Kaart

Salzburg (Duits: [ˈzaltsbʊɐ̯k], ) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Dit beslaan 'n oppervlakte van 7 154,56 km² en het 'n bevolking van 568 346 in 2023 gehad. Die deelstaat Salzburg grens aan die deelstate Tirol in die weste, Opper-Oostenryk in die noordooste, Stiermarke in die ooste, Karintië in die suidooste en Oos-Tirol in die suide. In die suidweste grens dit aan Italië (Suid-Tirol) en in die noordweste aan Duitsland (Beiere). Salzburg is die hoofstad en met 'n bevolking van 153 377 (2017) die grootste stad van Salzburg.

  1. (de) "Statistik Austria – Bevölkerung zu Jahresbeginn nach administrativen Gebietseinheiten (Bundesländer, NUTS-Regionen, Bezirke, Gemeinden) 2002 bis 2023 (Gebietsstand 1.1.2023) (ODS)". Statistiek Oostenryk. 1 Januarie 2023. Besoek op 26 Junie 2023.
  2. (de) "Regionales BIP und Hauptaggregate nach Wirtschaftsbereichen und Bundesländern (NUTS 2), Tabelle: Bruttoregionalprodukt nominell 2000–2018 nach Bundesländern, absolut und je Einwohner". Statistiek Oostenryk. 10 Desember 2019. Besoek op 26 Junie 2023.
  3. (de) "Arbeitsmarktdaten 06/2022". Arbeitsmarktservice Österreich. Junie 2021. Besoek op 26 Junie 2023.
  4. (de) "Bevölkerung am 1.1.2020 nach detaillierter Staatsangehörigkeit und Bundesland". Statistiek Oostenryk. 6 Julie 2020. Besoek op 26 Junie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search