Samaria

Samaria
Ruïnes van die stad Samaria (1925).
Ruïnes van die stad Samaria (1925).
Plaaslike naam  שומרון
Streek Palestynse Grondgebiede

Samaria (Hebreeus: שומרון, Shomron; Arabies: السامرة, as-Samira) was in die 9de en 8ste eeu v.C. ’n antieke hoofstad van die noordelike Koninkryk Israel. Die stad se ruïnes is geleë in die Samariaberge, amper 10 km noordwes van Nablus.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search