Samuel Hynes

Samuel Hynes
Gebore
Samuel Lynn Hynes

(1924-08-29)29 Augustus 1924
Sterf9 Oktober 2019 (op 95)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer en uitgetrede vlieënier
EggenootLiz Igleheart

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Samuel Hynes (29 Augustus 19249 Oktober 2019) was 'n voormalige vlieënier van die Amerikaanse Lugmag en uitgetrede professor van letterkunde aan die Princeton-universiteit. Hy het bekendheid as skrywer van werke oor die politiek, kultuur en literatuur in die Verenigde Koninkryk tussen die Edwardiaanse tydperk en die 1930's verwerf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search