Sapporo

Sapporo

札幌 Sapporo-shi
Stad
Vlag van Sapporo
Vlag
Wapen van Sapporo
Wapen
Ligging van Sapporo in Hokkaidō
Ligging van Sapporo in Hokkaidō
Sapporo is in Japan
Sapporo
Sapporo
Ligging van Sapporo in Japan (in rooi)
Koördinate: 43°4′N 141°21′O / 43.067°N 141.350°O / 43.067; 141.350
LandVlag van Japan Japan
EilandHokkaido
StreekHokkaido
Prefektuur Hokkaido
Regering
 • BurgemeesterKatsuhiro Akimoto
Oppervlak
 • Totaal1 121,26 km2 (432,92 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 973 832
 • Digtheid1 760,37/km2 (4 559,3/vk. myl)
TydsoneUTC+09:00 (Japan Standaardtyd)
Poskode
060-8611
BoomSering
Webwerfcity.sapporo.jp

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Sapporo (札幌 Sapporo-sji?) is die vyfde grootste stad in Japan volgens bevolking en die derde grootste volgens oppervlakte. Dit is die hoofstad van die Hokkaidō-prefektuur, geleë in die Isjikari-subprefektuur.

Sapporo is buite Japan die bekendste daarvoor dat dit die gasheer van die Olimpiese Winterspele 1972 was, asook vir die jaarlikse Joeki Matsoeri, die Sapporo-sneeufees, wat meer as twee miljoen toeriste van oral oor die wêreld lok. Die stad is ook die tuiste van die Sapporo-brouery. Sapporo was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het, asook een van die vergaderplekke tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Sapporo is in die noorde van Hokkaidō geleë. Dit het ongeveer twee miljoen inwoners en is op 1 April 1972 deur regeringsmandaat as 'n stad aangewys.

Sapporo is ook bekend as die geboorteplek van miso ramen en die Crypton Future Media Hoofkwartier.[1][2][3][4]

  1. "Efforts underway to save Ainu language and culture". 21 Februarie 2022.
  2. OlympicTalk (30 Januarie 2020). "Sapporo becomes first official 2030 Olympic bid". OlympicTalk | NBC Sports (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Julie 2021.
  3. Japan National Tourist Organization — Sapporo Beer Museum.
  4. ふるさとの川史話いっぱい. City of Sapporo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2015. Besoek op 31 Desember 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search