Sasolburg

Sasolburg
Sasolburg is in Vrystaat
Sasolburg
Sasolburg
 Sasolburg se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°48′51″S 27°49′43″O / 26.81417°S 27.82861°O / -26.81417; 27.82861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Stigting1954
Oppervlak
 • Totaal58,56 km2 (22,61 vk. myl)
Hoogte
1 500 m (4 900 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal30 699
 • Digtheid524/km2 (1 360/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense66.1%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Bruin mense1.6%
 • Swart mense31.0%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho16.4%
 • Afrikaans64.0%
 • Engels9.0%
 • Zoeloe2.8%
 • Ander7.7%
Poskode (strate)
1947
Poskode (posbusse)
1947
Skakelkode016
Webwerfhttp://www.sasolburg.net/

Sasolburg is 'n groot dorp in die Noord-Vrystaat en ook deel van die Vaaldriehoek (wat insluit: Vereeniging, Meyerton en Vanderbijlpark). Die dorp is slegs 5 km suid van die Vaalrivier. Omringende dorpe sluit ook in: Oranjeville, Deneysville, Heilbron, Parys en Vredefort.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Sasolburg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search