Saul

Dawid speel vir Saul die harp, skildery van Rembrandt.

Saul was die 1ste koning van Israel en het waarskynlik 12 jaar regeer. Die lengte van sy regeringstydperk is egter onseker omdat dit nêrens in die Bybel presies aandui word nie.

In 1 Samuel 13:1 word gesê "Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer". In Handelinge 13:21 sê Paulus dat Saul 40 jaar geregeer het.

Isboset was sy seun.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search