Schalk Willem Burger

Schalk Willem Burger
Schalk Willem Burger
Schalk Willem Burger tydens die Tweede Vryheidsoorlog tussen 1899 en 1902

6de President van die Zuid-Afrikaansche Republiek
Ampstermyn
11 September 1900 – 31 Mei 1902
Voorafgegaan deur Paul Kruger
Opgevolg deur Edward VII (as koning van die Britse Transvaalkolonie)
Alfred Milner (as administrateur van Transvaal en die Oranjerivierkolonie)
Louis Botha (as eerste minister van Transvaalkolonie, vanaf selfregering in 1907)

Persoonlike besonderhede
Gebore (1852-09-06)6 September 1852
Lydenburg, Transvaal
Sterf 5 Desember 1918 (op 66)
Goedgedacht, Krugerspos, Transvaal
Eggenoot/-note Alida C De Villiers
Religie Nederduitse Gereformeerde Kerk

Militêre diens
Lojaliteit Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek
Voortrekkers
Rang Bevelvoerder
Eenheid Lydenburg-kommando
Oorloë/Veldslae Sekhukhune-veldtog (1876), Modderrivier (1899), Spioenkop (1900)

Schalk Willem Burger (6 September 18525 Desember 1918) was 'n Suid-Afrikaanse militêre leier, advokaat en politikus en was die waarnemende President van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) van 1900 tot 1902, terwyl Paul Kruger in ballingskap in Europa was.[1]

  1. Nathan, Manfred (1937). The Voortrekkers of South Africa: From the Earliest Times to the Foundation of the Republics. Gordon and Gotch, ltd.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search