Seesoogdier

'n Bultrugwalvis (Megaptera novaeangliae)
'n Seeluiperd (Hydrurga leptonyx)

'n Seesoogdier is 'n akwatiese soogdier wat staatmaak op die oseaan en ander mariene ekostelsels vir sy bestaan. Dit sluit diere in soos seeroofdiere, walvisse, manatees, seeotters en ysbere. Hulle is 'n informele groep wat slegs saamgeklas word weens hul afhanklikheid van mariene omgewings vir voeding en oorlewing.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search