Segge

Segge
Carex acutiformis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Cyperaceae
Genus: Carex
L. (1753)
Spesies
Sien teks

Carex (Segge) is 'n rietgrasgenus wat tot die familie Cyperaceae behoort. Dit is 'n groot genus met ongeveer 2 060 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.[1]

Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van veen kan bydra.[2] Van die seggespesies soos die Japannese Carex hachijoensis is gesogte tuinplante. [3]

  1. SANBI rooilys
  2. Nature and Management of Tropical Peat Soils Issue 59 of FAO soils bulletin, ISSN 0253-2050 J. P. Andriesse Food & Agriculture Org., 1988, ISBN 9251026572, ISBN 9789251026571
  3. Tuinprojekte[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search