Senkaku-eilande

Senkaku-eilande
Inheemse naam: 尖閣諸島 / 釣魚台群島 / 钓鱼台群岛 / 釣魚台列嶼 / 钓鱼岛及其附属岛屿
Ligging van die Senkaku-eilande
Ligging van die Senkaku-eilande
Geografie

Ligging Oos-Chinese See
Koördinate 25°51′N 124°01′O / 25.850°N 124.017°O / 25.850; 124.017

Totale eilande 8
Hoofeilande Uotsuri Jima / Diaoyu Dao
Taisho Jima / Chiwei Yu
Kuba Jima / Huangwei Yu
Kita Kojima / Bei Xiaodao
Minami Kojima / Nan Xiaodao
Oppervlakte 7 vk km

Administrasie
Vlag van Japan Japan
Prefektuur Ishigaki

Vlag van Volksrepubliek China China
Provinsie Toucheng

Vlag van Republiek van China Republiek China
Provinsie Toucheng

Ligging van die eilande:
1. Uotsuri Jima/Diaoyu Dao.
2. Taisho Jima/Chiwei Yu
3. Kuba Jima/Huangwei Yu
4. Kita Kojima/Bei Xiaodao
5. Minami Kojima/Nan Xiaodao
6. Okino Kitaiwa/Da Bei Xiaodao
7. Okino Minami-iwa/Da Nan Xiaodao
8. Tobise/Yan Jiaoyan of Fei Jiaoyan
Drie van die Senkaku-eilande

Die Senkaku-eilande (尖閣諸島 Senkaku Shotō?) is 'n groep van onbewoonde eilande in die Oos-Chinese See. Hulle word ook genoem die Diaoyudao-eilande (釣魚島)[1] en Diaoyutai-eilande (釣魚台群島).[2]

Die groep van eilande en die rotse is oos van die vasteland van China, noordoos van Taiwan, wes van Okinawa en noord van die suidwestelike einde van die Ryukyu-eilande gelêe. Dit is sowat 200 km van Taiwan en sowat 300 km van Okinawa afgelêe.[3]

  1. (en) Netherlands Institute for the Law of the Sea (NILOS). (2000). International Organizations and the Law of the Sea, p. 107. URL besoek op 2011-10-12.
  2. (en) "Ma Ying-jeou: Beijing’s Senkaku Claim isn’t Taipei’s Claim"[dooie skakel] (Beijing se Senkaku eis nie Taipei se eis nie), China news Agency. (2011-07-22). URL besoek op 2011-10-12.
  3. (en) Shaw, Han-yi. (1999). The Diaoyutai/Senkaku Islands Dispute: Its History and an Analysis of the Ownership Claims of the PRC, ROC, and Japan, p. 10 (PDF 12 van die 150)[dooie skakel].

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search