Sentour (sterrebeeld)

Vir die wesens in die Griekse mitologie sien Sentour.
Sentour
Latynse naam Centaurus
Genitief Centauri
Afkorting Cen
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 13h
Deklinasie -50º
Grootte 1 060 vk. grade (9de)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 11
Helderste ster Alpha Centauri
Naaste ster Proxima Centauri
Sterre helderder as 3 m 10
Sterre met planete 14
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 69
Meteoorreëns Alpha Centauriede, Omicron-Centauriede, Theta-Centauriede
Aangrensende sterrebeelde
Lugpomp, Kiel, Passer, Suiderkruis, Noordelike Waterslang, Weegskaal (hoek), Wolf, Vlieg, Seile
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Sentour of Perdmens (Latyn: Centaurus) is ’n helder sterrebeeld wat sigbaar is in die Suidelike Halfrond. Dit is een van die grootste sterrebeelde en een van die 48 wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Claudius Ptolemeus genoem is. Dit is steeds een van die 88 moderne konstellasies. In die Griekse mitologie was sentoure wesens wat half man, half perd was.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search