Sharks (Verenigde Rugbykampioenskap)

Sharks
Stigting 1997
Ligging Durban, Suid-Afrika
Streek KwaZulu-Natal
Stadion Hollywoodbets Kings Park
Kapasiteit 52 000[1]
Afrigter(s) Sean Everitt
Kaptein(s) Lukhanyo Am
Liga(s) Verenigde Rugbykampioenskap
2021 3de Suid-Afrikaanse skild
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 125 John Smit
Meeste drieë 29 Stefan Terblanche
Eerste wedstryd
Natal 28 – 22 Westelike Provinsie
(2 Maart 1996)
Grootste oorwinning
Reds 16 – 59 Sharks
(7 April 2007) 43
Grootste nederlaag
Crusaders 77 – 34 Sharks
(14 April 2005) 43
Amptelike webwerf
www.sharksrugby.co.za

Die Sharks is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat as ’n konsessie aan Superrugby deelgeneem het van 1996 tot 2020, en sedert 2021 aan die Verenigde Rugbykampioenskap. Voor 1996 het ’n span van Natal deelgeneem aan die Super 10 in 1993 en 1994. Die konsessie dek die hele KwaZulu-Natal provinsie in Suid-Afrika en in terme van Curriebekerunies kom spelers vir die Sharks van die Natalse Haaie af. Hulle tuiswedstryde word op die Hollywoodbets Kings Park in Durban gespeel. Die span se kaptein is tans Lukhanyo Am.

  1. (en) "Kort geskiedenis van die Absa-stadion Durban". Sharks Rugby. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2006. Besoek op 2 Februarie 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search