Sias Hoffman

Josias Philip Hoffman
Sias Hoffman

Ampstermyn
15 Junie 1854 – 10 Februarie 1855
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur J.N. Boshoff

Voorsitter van die Voorlopige Regering van die Oranje-Vrystaat
Ampstermyn
23 Februarie 1854 – 29 Maart 1855
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Voorsitter van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat
Ampstermyn
29 Maart 1854 – Vroeg April 1854
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Waarnemende president van die Oranje-Vrystaat
Ampstermyn
18 April 1854 – 15 Junie 1854
Voorafgegaan deur J. Groenendaal

Persoonlike besonderhede
Gebore 1807
Sterf 1879
Religie Nederduits Gereformeerd

Josias Philip Hoffman (algemeen bekend as J.P. Hoffman of Sias Hoffman) (18071879) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman en voorsitter van die Voorlopige Regering en later, tussen 1854 en 1855, die eerste president van die Oranje-Vrystaat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search