Siger van Brabant

Dante en Beatrice in die Paradys. Siger van Brabant word uitgebeeld met 'n rooi mantel, regs bo (MS Thott 411.2, 15de eeu.)

Siger of Zeger van Brabant (Latyn: Sigerus of Sigerius de Brabantia) (Brabant ongeveer 1235/1240 - Orvieto, na 1278, maar voor 10 November 1284) was 'n 13de eeu filosofie dosent aan die Paryse Fakulteit van die Vrye Kunste. Hy verteenwoordig 'n radikale aristotelisme, wat nou aansluit by die Aristoteles kommentare van die twaalfde-eeuse Andalusiese, Islamitiese wysgeer Averroes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search