Simon van Trente

Simon van Trente.

Simon van Trente was 'n jong en voormalige heilige van die Rooms-Katolieke Kerk wat in die laat 15de eeu in Trente gebore is. Die twee en 'n half jaar oue Simon se lyk is op 26 Maart 1475 ontdek en die Joodse gemeenskap van Trente is daarvan beskuldig dat hulle hom ritueel vermoor het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search