Simon van der Stel

Simon van der Stel
Simon van der Stel
Portret van Simon van der Stel, deur Pieter van Anraedt

1ste Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie
Ampstermyn
1 Junie 1691 – 11 Februarie 1699[1]
Voorafgegaan deur Homself (as kommandeur)
Opgevolg deur Willem Adriaan van der Stel

11de Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie
Ampstermyn
12 Oktober 1679 – 31 Mei 1691[1][2]
Voorafgegaan deur Hendrik Crudop
Opgevolg deur Homself (as goewerneur)

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 Oktober 1639
Mauritius
Sterf 24 Junie 1712 (op 72)
Kaapstad
Eggenoot/-note Johanna Jacoba Six
Kind(ers) 6, onder ander Willem Adriaan van der Stel
Religie Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie

Simon van der Stel (14 Oktober 1639, Mauritius24 Junie 1712, Kaapstad) is deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) as kommandeur van die Kaap aangestel en later tot goewerneur bevorder.

  1. 1,0 1,1 TANAP Geargiveer 9 Januarie 2011 op Wayback Machine Inleiding tot die Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap die Goeie Hoop Geargiveer 25 Augustus 2007 op Wayback Machine, besoek op 1 Mei 2007
  2. South African Stamouers, ', besoek op 1 Mei 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search