Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe

Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe
IATA: GBEICAO: FBSK
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Regering
Bedien Gaborone
Ligging Gaborone, Botswana
Spil vir Air Botswana
Hoogte bo seevlak 3 299 vt / 1 006 m
Landkaart
GBE is in Botswana
GBE
GBE

Ligging in Botswana

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
08/26 13 123 4 000[1] Beton
Statistieke (2020)
Passasiers 117 227[2]

Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe (IATA-kode: GBE, ICAO: FBSK), geleë 15 kilometer (9 myl) noord van Gaborone, is die internasionale lughawe van die hoofstad van Botswana. Die lughawe is vernoem na Sir Seretse Khama, die eerste president van Botswana.[3] Dit is in 1984 geopen en bied goeie kapasiteit om streeks- en internasionale lugverkeer te hanteer en het die grootste passasiersbeweging in die land.

  1. Civil Aviation Authority of Botswana–Sir Seretse Khama International Airport (GBE)
  2. Lughawe-statistiek
  3. "Ministry of Works & Transport. Department of Civil Aviation". Department of Civil Aviation. 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2008. Besoek op 5 September 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search