Siya Kolisi

Siya Kolisi Rugbyportaal
Siya Kolisi in 2022
Volle naam Siyamthanda Kolisi
Geboortedatum 16 Junie 1991 (1991-06-16)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,88 m
Massa 105 kg
Skool Hoërskool Grey, Port Elizabeth
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Springbokno. 851
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2021 Westelike Provinsie 34 (35)
korrek soos op 1 Julie 2023.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2020
2021–hede
Stormers
Sharks
118
30
(95)
(20)
korrek soos op 1 Julie 2023.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013–hede Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 83 (50)
korrek soos op 1 November 2023.

Siya Kolisi (gebore op 16 Junie 1991 in Zwide, Port Elizabeth/Gqeberha) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Sharks in die Verenigde Rugbykampioenskap speel.[1] Hy het voorheen die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby verteenwoordig en was ook die kaptein van die span. Hy was ook 'n lid van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

  1. (en) Sunday Times Siya Kolisi: ‘Through my own rise, I hope I can show people anything is possible’[1]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search