Skalaar

’n Skalaar verwys in die ruimste sin na ’n gewone getal. Die term word veral in wiskunde en fisika gebruik. Terwyl 'n vektor beide ’n rigting en ’n grootte het, het ’n skalaar slegs ’n grootte.

In fisika word gepraat van ’n "skalêre grootheid" wanneer iets geen spesifieke rigting het en nie afhang van die koördinaatstelsel nie. Voorbeelde van skalare is:

Daarteenoor staan vektore, wat ’n grootte en rigting het, soos snelheid, krag, verplasing en ’n elektriese stroom.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search