Skeepshouer

'n Veertig-voet (12 m) lange skeepshouer.

'n Skeepshouer is 'n houer wat sterk genoeg is om verskeping, berging en hantering te weerstaan. Skeepshouers wissel van groot, herbruikbare staalbokse wat gebruik word vir intermodale verskeping tot die alomteenwoordige kartonboks. In die konteks van die internasionale skeepsbedryf is "houer" of "skeepshouer" basies sinoniem met intermodale vraghouers ('n houer wat ontwerp is om van een vorm van vervoer na 'n ander oorgeplaas te kan word sonder om die inhoud te hoef in- en uitpak).[1]

  1. Dictionary of International Trade: "Container: … must be b) specially designed to facilitate the carriage of goods by one or more modes of transport without intermediate reloading.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search