Skild (sterrebeeld)

Skild
Latynse naam Scutum
Genitief Scuti
Afkorting Sct
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18,7h
Deklinasie -10º
Grootte 109 vk. grade (84ste)
Kwadrant SQ4
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster Alpha Scuti (α Scuti)
Naaste ster LHS 3398
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 2
Bayer-/Flamsteed-sterre 7
Meteoorreëns Junie-Scutiede
Aangrensende sterrebeelde
Arend, Boogskutter, Slang
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Skild (Latyn: Scutum) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 17de eeu uitgedink is.

Die werklike skild van Sobieski (in heraldiek).

Die Skild is die enigste sterrebeeld wat na ’n nie-klassieke persoon genoem is. Dit is in 1684 uitgedink deur die Poolse sterrekundige Johannes Hevelius (Jan Heweliusz),[1] wat dit oorspronklik Scutum Sobiescianum (Skild van Sobieski) genoem het ter nagedagtenis van die oorwinning van die Poolse leër onder koning Jan III Sobieski in 1683 in die Slag van Wene. Later is die Latynse naam verkort na Scutum.

  1. Star Tales ― Scutum deur Ian Ridpath

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search